Mario Odekerken

November 19,1959- Maastricht
Send Message

Sonder jou

Sonder jou is die lewe
n´leegte sonder kleur,
dwaar die dae vloei,
sonder hoop,sonder geur.

Jou lag,jou stem,
maak my wêreld heel,
sonder jou,my liefde,
is alles stil en leë siel.
10 Total read